Plaaslike biltong jagters pryslys
Ons reëls en voorwaarders is onder aan blad.
*** Trofeejag beskikbaar op navraag aan jagondernemers en beroepsjagters.
TARIEWE
| Jagter | R500.00 per persoon per nag |
| Nie jagter | R300.00 per persoon per nag |
| Kinders onder 8 jaar | Gratis |
| Voertuig | R1000.00 p/dag p/groep |
Wild - Trofee
| SPESIE | VROULIK | MANLIK | TROFEE | TROFEE DEFINISIE |
| Springbok | R1,200.00 | R1,500.00 | R2,500 R3,500 |
>13" >14" |
| Swart Springbok | R3,500.00 | R3,000.00 | R4,500 | >13" |
| Koper Springbok | R4,500.00 | R4,000.00 | R4,500 | >13" |
| Rooibok | N.V.T. | R3,000.00 | R3,500 R5,000 |
>23" >25" |
| Blesbok | R2,500.00 | R2,200.00 | N.V.T. | N.V.T. |
| Wit Blesbok | R3,500.00 | R3,000.00 | N.V.T. | N.V.T. |
| Geel Blesbok | R4,000.00 | R3,500.00 | N.V.T. | N.V.T. |
| Rooihartebees | R7,500.00 | R7,500.00 | R12,000.00 | >23" |
| Blouwildebees | R7,000.00 | R6,500.00 | N.V.T. | N.V.T. |
| Koedoe | R7,000.00 | R7,000.00 | R9,000 R15,000 |
>45" - 49" >49" |
| Gemsbok | R8,000.00 | R7,000.00 | R10,000 | >40" |
| Vlakvark | R1,000.00 | R1,000.00 | N.V.T. | N.V.T. |
| Volstruis | R1,500.00 | R1,500.00 | N.V.T. | N.V.T. |
| Zebra | R6,500.00 | R6,500.00 | N.V.T. | N.V.T. |
Binnegoed van wild word gratis verwyder en om die vel af te slag dra die volgende koste:
| Klein wild | R100 p/vel |
| Groot wild | R200 p/vel |
| Trofee afslag (monteer) | R350 p/cape |
Ander Aktiwiteite
- Swem
- Wildbesigtigings ritte
- Hengel (vang & vrylaat)
Let asseblief op die volgende terme:
- Minimum & Maksimum van vier (4) jagters op voertuig asook 3 dae met 4 nagte OF 4 dae met 5 nagte verblyf.
- Slegs jagte met knaldempers sal toegelaat word.
- Geen jag op Saterdae nie.
- BTW is uitgesluit.
- Pryse en beskikbaarheid van wild en geriewe kan aangepas word sonder kennisgewing indien die volle deposito nog nie betaal is nie.
- Jagters is verantwoordelik vir die uitneem van jaglisensie en/of hengellisensie.
- 'n Verblyfsdeposito van R1720.00 per jagter (minimum van vier) is betaalbaar met bespreking.
- Geen verblyfsdeposito is terugbetaalbaar nie.
Navrae en besprekings vir jagte
| Pieter van Wyk |
| 082 377 8990 |
| pieter@slypsteensafaris.co.za |
